GEMEENTEFEES

Deur : Skriba  /  October 8th, 2014

Die Here Jesus het spesifiek verwys na die gesindheid waarmee mense gee.  Ons glo dat Hy ons funksie op 25 Okt en die vooraf werk as ‘n “fees” sal wil sien.  Kom ons bid vir feesvreugde in alle aspekte rondom die Gemeentefees.  “Ek stuur vir julle koring en wyn en olie.  Julle sal oorgenoeg hê.”  Joël 2:19

In die Nuus