GEMEENTEWEES IN CHRISTUS

Deur : Skriba  /  January 23rd, 2013

Dit is nodig dat ons stil word voor God en by Hom hoor hoe Hy deur die gemeente wil werk in 2013.  Kom ons verbind onsself daaraan om by God se planne in te val en minder op ons eie kragte staat te maak – maar dan sal u tyd moet maak in sy teenwoordigheid sodat u kan hoor wat Hy sê.  2 Kor 3:18 is vir ons ‘n riglyn:  “Ons word al hoe meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word.  Die heerlikheid wat van ons uitstraal neem steeds toe.”

In die Nuus