Geopende Deure

Deur : Skriba  /  September 10th, 2015

Vervolgde Kerk – hierdie organisasie is oor jare al vir gelowiges wat baie swaar ly onder vervolging die enigste kontak met medegelowiges. GD bied opleiding, finansiële hulp, Bybels en ander geestelike materiaal aan geheime gelowiges in lande waar dit die meeste kos om Jesus as Verlosser te bely. Kom ons bid vir die organisasie, vir sy leiers en veldwerkers wat self onder vervolging ly. “Die Here laat sy stem weerklink voor sy leërmag uit. Sy leër is ontsaglik groot, die wat die Here se bevel uitvoer, is sterk”. Joël 2:11

In die Nuus