GEOPENDE DEURE: WAARNEMINGSLYS

Deur : Skriba  /  April 12th, 2012

Die top 10 lande (waar Christene die ergste vervolg word) in 2012 is Noord-Korea, Afghanistan, Saoeide -Arabië, Somalië, Iran, Maldive, Oesbekistan, Jemen, Irak en Pakistan.  Vir ons is dit moeilik om te verstaan wat werklik hier gebeur, maar glo dat hulle u gebedsondersteuning nodig het en opreg waardeer.  “Mense sal julle aan die geregshowe oorlewer,  in die sinagoges sal julle geslaan word en voor goewerneurs en konings sal julle oor My teregstaan.”  Mark 13:9

In die Nuus