GEOPENDE DEURE
Deur : Skriba / May 23rd, 2013
Hierdie organisasie bied wêreldwyd die kursus “Standing strong through the storm” aan sodat gelowiges toegerus kan wees om mekaar te versterk, te onder- steun en te bemoedig. Bid dat die Here vir elke land paslike wyses sal aandui om die meeste gelowi- ges te bereik en so toe te rus. Bid vir wysheid vir die kerkleiers veral wanneer hulle met regerings- amptenare in aanraking kom. “Ek sal jou nie in die steek laat nie, jou nie verlaat nie.” Jes 1:5