Gesinne

Deur : Skriba  /  February 17th, 2015

Bid vir ons gesinne sodat hulle ‘n effektiewe bolwerk teen die aanslae van die duiwel sal wees. Geestelik gesonde gesinne is die ware vesel van ‘n geseënde en voorspoedige nasie.

In die Nuus