GESINNE/HUWELIKE
Deur : Skriba / May 29th, 2013
Kom ons bid dat huwelikmaats deurlopend in gebed sal ver- keer oor hul eie huwelike. Bid ook dat hulle betyds berading sal soek sodat kundiges die pad saam met hulle kan stap. “ ’n Oorwoë mening is diep waters, ‘n verstandige skep daaruit.” Spr 20:5 “Om ‘n rusie te begin, is om ‘n damwal te breek; staak liewer die getwis voor die vloed jou tref.” Spr 17:14