GESINSGEWELD
Deur : Skriba / December 5th, 2011
Die veldtog teen gesinsgeweld (25 Nov tot 10 Des) vestig ons aandag op die euwel wat op alle sosiale vlakke voorkom. Vroue en kinders is in die meeste gevalle die slagoffers daarvan. Bid asb saam dat duisende deur die waarheid en liefde van Jesus Christus bevry sal word en lewens in oorvloed sal lewe. “Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hul wonde. Die Here laat die hulpeloses weer opstaan.” Ps 147:3&6