GETUIENISWERK VAN DIE GEMEENTE

Deur : Skriba  /  February 27th, 2014

Ons gemeente is oor ‘n wye front betrokke deur voorbidding, praktiese hulpverlening, finansiële ondersteuning en uitreike.  Die geloofsoffer van die gemeente maak ‘n beduidende verskil in die omvang van die hulpverlening.  Kom ons bid dat die Here gelowiges sal aanvuur om betrokke te raak en ‘n verskil in mense se lewe sal maak.  “Hulle is maar net dienaars deur wie julle tot geloof gekom het, en elkeen doen die werk soos die Here dit vir hom gegee het.”  1 Kor 2:5

In die Nuus