Gevangenes

Deur : Skriba  /  February 24th, 2015

Hierdie week bid ons dat gevangenes die Woord sal opneem en teenoor medegevangenes sal getuig oor die “evangelie van God se genade” soos Paulus sy lewenstaak in Hand 20 uiteensit. Bid asb ook vir die godsdienswerkers dat hul kundig sal wees in die aanbied van die evangelie en dat hulle deur die Heilige Gees beskerm sal word. Die mees aangrypende getuienisse kom van bekeerlinge uit die gevangenis.

In die Nuus