Gewapende roof

Deur : Skriba  /  August 4th, 2015

Berigte dat inbrekers inkom met messe gewapen en uitgaan met gesteelde vuurwapens, bevestig die bevinding dat rooftogte onder vuurwapens toeneem. Ons in Wellington probeer mense deur buurtwagte aan te moedig om paraat te wees en het redelike sukses daarmee. Bid asseblief dat hierdie projek voornemende inbrekers sal afskrik, vra God se beskerming oor jou geografiese area en dat ons rustig kan woon. “Julle wat die Here dien, vertrou op die Here! Hy help en beskerm julle”.  Ps. 115:11

In die Nuus