GOEIE VRYDAG

Deur : Skriba  /  April 6th, 2012

Dank Jesus vir Sy bereidwilligheid om die kruis en daarmee saam die ondenkbare te verduur ter wille van jou redding van verdoemenis sodat jy die ewige geluksaligheid nou alreeds beërwe het.

In die Nuus