GR 12 EKSAMENS

Deur : Skriba  /  November 12th, 2013

Dit klink asof dit goed gaan met ons matrieks.  Hierdie week bid ons dat hul te midde van die erns van die eksamen, ook die besondere tyd in hul lewe sal geniet.  Bid dat hulle nie moedeloos sal raak of swaarmoedig onder die druk van die studies nie.  “’n Verstandige mens se pad loop boontoe, na die lewe toe; hy ontkom die doderyk daaronder.”  Spr 15:24

In die Nuus