HAJJ PELGRIMSTOG 1 – 6 OKT
Deur : Skriba / October 6th, 2014
Die jaarlikse pelgrimstog van Moslems na Mekka strek van 1 – 6 Okt en ongeveer 3 miljoen Moslems onderneem dié tog. Bid dat talle ‘n persoonlike ontmoeting met die Here Jesus Christus sal hê en tot ware geloof sal kom. Joh 8:36 “Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.”