HANEKOMS IN THAILAND

Deur : Skriba  /  November 8th, 2012

Johann en Cecilia Hanekom het vir ons kom vertel van die wonderlike werk wat die Here in Thailand doen.  Dit bevestig maar net weer die woord van die Here dat die oes groot  en ryp is en dat ons vir arbeiders in die oesproses moet bid.  Onthou die werk van die Hanekoms in Thailand, die Volschenks in Madagaskar, Miriam iewers in Noord-Afrika en talle ander op verskillende plekke wanneer ons bid.  “Kom nader, nasies, luister!  Gee aandag, volke!  Die aarde met alles daarop moet hoor, die wêreld en alles wat hy voortbring.”  Jes 34:1

In die Nuus