Hidrobreking

Deur : Skriba  /  March 9th, 2015

Uit verslae en nuusberigte is dit duidelik dat die regering (regerende party), ondanks alle besware en dies meer, onverstoord voortgaan met die toekenning van konsessies vir eks- plorasie na ontginbare gas in die Karoo.

 

Enorme bedrae geld is betrokke. Kom ons bid dat die prosesse deursigtig sal wees. “want die aarde en alles daarop, behoort aan My”, sê die Here in Ps 50:12.

In die Nuus