HUISHULPE EN TUINWERKERS
Deur : Skriba / August 20th, 2014
Somtyds is hulle die geestelike arbeidsterrein hier by ons. Vra hulle uit oor hulle geestelike behoeftes en bid vir hulle. Baie bly in swak (uiters swak) omstandighede en is baie keer totaal uitgelewer aan ongunstige elemente. “Luister na My, my volk, gee aandag aan wat Ek sê: My onderrig sal uitgaan na die volke toe, my wil sal vir die nasies die koers aanwys.” Jes 51:4