HUISHULPE

Deur : Skriba  /  September 4th, 2013

Kom ons probeer vasstel wat die “geestelike stand” van ons huishulpe is en hul geestelike behoeftes.  Bid asb daaroor en bid ook vir huishulpe in die algemeen.  Vra die Here dat Hy deur die Heilige Gees hulle sal bedien met sy liefde en ontferming.  “Hulle sal besef dat Ek, die Here hulle God by hulle is ……”  Eseg 34:30(a)

In die Nuus