#IMAGINE – Jeugsaamtrek

Deur : Skriba  /  April 9th, 2015

Duisende jongmense kom die naweek op verskillende plekke bymekaar om God te loof en te leer oor diensbaarheid. Vra vir ’n goddelike ingryping van die Heilige Gees in die harte en denke van talle jongmense wat hulle lewe toewy aan Jesus van Nasaret. Bid vir eenheid in die aanbiddingspanne en dra regdeur die naweek die byeenkomste aan die Here op. “Die Here, my God sê: Ek sal nog ander byvoeg by die wat reeds bymekaargemaak is”. Jes. 56:8

In die Nuus