Internasionale Dag van Gebed vir die Vervolgde Kerk (IDOP – Jerigo Mure)

Deur : Skriba  /  November 12th, 2015

Meer as 100 miljoen Christene word wêreldwyd gemartel vir hul geloof in Jesus Christus. Die hele November word afgesonder om vir ons broers en susters in verdrukking te bid.

“Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word ……. Salig is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg ……. want so het hulle die profete vervolg wat voor julle gewees het.” Matt. 5:11 en 12.

 

In die Nuus