INTERNET BEDIENING (E-KERK)

Deur : Skriba  /  June 5th, 2012

Die elektroniese media word almeer ingespan om die boodskap van Jesus as Christus uit te dra.  Bid dat ongelowiges die boodskappe sal raaksien en tot geloof in Christus sal kom.  “Maar daar kom dae, sê die Here my God, dat Ek ‘n honger oor die aarde laat kom, ‘n honger nie na kos nie, ‘n dors nie na water nie, maar om die woorde van die Here te hoor.”  Amos 8:11

In die Nuus