Inwoners van Jerusalem

Deur : Skriba  /  April 6th, 2015

Die inwoners van Jerusalem het skares pelgrims gesien wat die Paastyd in Jerusalem wou wees. Bid dat die wat nie glo dat Jesus ook vir hulle die pynpad gestap het nie, deur die Heilige Gees aangeraak sal word, dat hulle tot geloof in die gekruisigde Heiland sal kom, dat hulle hul harte sal oopmaak vir die vriendelike Man uit Nasaret. “Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir die wat tot geloof in My sal kom. Ek bid dat hulle almal een sal wees….” uit Joh. 17:20

In die Nuus