Islamic State(IS)

Deur : Skriba  /  December 3rd, 2015

Volgens berigte het IS in die laaste tyd 25% van sy grondgebied en 75% van sy inkomste verloor. Voorts bou die spanning binne die geledere van IS op en behaal regerings-magte al meer sukses in militêre operasies. Bid dat al meer soldate van IS tot geloof in Jesus sal kom en dat vyandighede gestaak sal word. “So sal alle mense weet dat die Allerhoogste mag het oor al die koninkryke op aarde en dat Hy dit gee aan wie Hy wil …….”. Dan 4:17

In die Nuus