JERIGO MURE

Deur : Skriba  /  November 7th, 2011

Gesels met die Here oor dié dinge wat voor jou lê soos die hoë mure van Jerigo voor Israel was.  Hy weet hoe om mure plat te maak, hoe om mense vry te maak – kom met vrymoedigheid na die Here, Hy wag vir jou.  “Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer, vir dié wat op sy mag vertrou ….”  Ps 33:18

In die Nuus