JESUS GAAN SINAGOGE TOE
Deur : Skriba / September 25th, 2011
Dit wil my voorkom asof Jesus gereeld sinagoges toe gegaan het. Kom ons bid dat die gewoonte deur gelowiges voortgesit word. “Hy het toe gegaan en dwarsdeur Galilea in hulle sinagoges gepreek en duiwels uitgedryf. Mark 1:39