Jeug
Deur : Skriba / March 7th, 2014
Ons jeug is afhanklik van ons voorbidding dat hulle sal waak teen die talle versoekings op hulle pad, en dat hulle Christelike waardes integraal deel van hulle lewens sal maak, gegrond op hulle liefde vir Koning Jesus