JONGMENSE

Deur : Skriba  /  December 3rd, 2013

Dit is die tyd van die jaar dat jongmense vervelig raak – skool / universiteit is klaar en nou “wag” hulle in die vakansie iewers.  Bid opreg dat hulle nie verkeerde keuses in hierdie tyd sal maak nie, dat hulle konstruktiewe maniere sal vind om hulle besig te hou en steeds Christen-waardes sal handhaaf.  “Ek het ‘n eed afgelê, en daarby sal ek bly, om my aan u bepalings te hou; hulle is regverdig.  U bevele gee my insig, daarom haat ek elke verkeerde pad.”  Ps 119:106 en vers 104

In die Nuus