KATEGESE

Deur : Skriba  /  January 28th, 2013

Bid asb vir die belangrike werk van ons kerk.  Vra dat die Here kategete sal bekwaam om die waarhede van die Skrif aan jongmense op ‘n verstaanbare wyse oor te dra.  Bid ook dat daar by ons kinders ontvanklike harte vir die evangelie van Jesus ons Verlosser sal wees.  “Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat ….”  Deut 11:19

In die Nuus