Kenia: Die NGK se Timoteus

Deur : Skriba  /  October 15th, 2015

Die kerk van die Here in Kenia is van die NGKerk in SA soos Timoteus, geestelike seun van Paulus was.  Hierdie seun kry swaar, die aantal geloofsverwante aanvalle neem toe en baie gelowiges is getraumatiseer.  Bid asb dat die Kerk daar sal voortgaan om ‘n baken van hoop te wees en dat hierdie gelowiges die Here se genesing en vertroosting sal ervaar.     “In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed;  Ek het die wêreld klaar oorwin.”  Joh 16:33

In die Nuus