KERK VAN CHRISTUS

Deur : Skriba  /  June 9th, 2014

God het dit nodig gevind om die teksvers oor sy huis wat ‘n huis van gebed moet wees twee keer (Jes 56 en Mark 11) in die Bybel op te teken.  Dit is ‘n prioriteit vir die Kerk van Christus.  Bid en vra dat die Heilige Gees gelowiges tot gebed sal aanvuur sodat die opdrag uitgevoer kan word.  “Hulle sal My aanroep en Ek sal hulle gebede verhoor.”  Sag 13:9

In die Nuus