Kerkraad 2015/16

Deur : Skriba  /  September 2nd, 2015

By verlede week se kerkraadsvergadering is ’n nuwe span aangewys om die gemeente in die volgende jaar te dien. Kom ons bid dat elkeen deur die Heilige Gees aangevuur sal word om gehoorsaam die dienswerk te verrig.  “Ek sal hulle die insig gee om My te ken. Ek is die Here! Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees!” Jer. 24:7

 

In die Nuus