KERKRAAD.

Deur : Skriba  /  August 4th, 2014

Dit is die tyd van die jaar dat ons gemeente nuwe lede tot die kerkraad verkies.  Kom ons doen dit biddend in afhanklikheid van die Here onder die leiding van die Heilige Gees.  “Maar Ek het vir jou gebid” sê Jesus aan Petrus.  Kom ons bid vir elkeen wat geroep word om ‘n amp in die kerkraad op te neem.

In die Nuus