KERKRAAD

Deur : Skriba  /  October 29th, 2012

Die nuwe span op die kerkraad is bevestig.  Ons bid hulle die leiding van die Heilige Gees, die bereidheid om te dien en die krag wat net van die Here kan kom.  “Mag die Here ons God by ons (julle) wees soos Hy by ons voorvaders was.  Mag Hy ons (julle) nooit verlaat of laat vaar nie.  Mag Hy ons (julle) gewillig maak om altyd volgens sy wil te leef.”  1 Kon 8:57

In die Nuus