KINDERNASORG IN SUID-AFRIKA

Deur : Skriba  /  June 12th, 2013

Ongeveer 15,3 miljoen Suid-Afrikaners ontvang maatskaplike toelaes, 10,3 miljoen is kinders.  Bid dat hierdie toelaes op die kinders vir wie dit bedoel is, bestee sal word.  Vra dat alle korrupsie / diefstal / wan-administrasie aan die lig sal kom en in elke provinsie uitgeroei sal word.  Bid dat meer Christene by die versorging van kinders betrokke sal raak.  “Egte en suiwer godsdiens voor God die Vader is om weeskinders en weduwees in hulle moeilike omstandighede by te staan.”  Jak 1:27

In die Nuus