Kinders in kinderhuise

Deur : Skriba  /  December 2nd, 2015

Ons probeer alle kinders vir die vakansie uitplaas na hul ouerhuise of vooghuise. Hier word die waardes wat in die kinderhuis geleer word, óf bevestig óf afgebreek. Bid asb dat hierdie kinders vir die hele vakansie onder die beskerming van die Here sal leef, dat hulle liefde en deernis sal beleef. “My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het”.   Ps 121:2

In die Nuus