KINDERS

Deur : Skriba  /  June 13th, 2012

Kinders is die onderwerp van baie gesprekke, dikwels dankbaar trots, maar baie male vol kommer.  Hierdie week bid ons dat kinders lief sal word vir God se Woord.

(Ps 119:35 “Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde.”)  Bid dat kinders ‘n sin vir regverdigheid sal ontwikkel – “En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.”  Fil 4:7

In die Nuus