KLEIN BESIGHEDE

Deur : Skriba  /  November 7th, 2013

Treffend die getuienis van die kleinsake eienaar van hoe die Here prakties voorsien sodat sy masjiene kan loop – Godstories wat ons kan vertel.  Te midde daarvan kry hy en ander kleinsakemanne steeds swaar en daar in die nywerheidspark staan groot ruimtes te huur.  Kom ons bid vir hulle dat die Here ook in elke behoefte sal voorsien – bid dat die ekonomie sal groei sodat die vraag na goedere en dienste sal toeneem.  “Dit is Ek wat die ambagsman geskep het, die ambagsman wat die vuur aanblaas ……. Maar Ek ontferm My oor jou met liefde wat nooit vergaan nie, sê die Here, jou Verlosser.”  Jes 54:16

In die Nuus