Klein besighede

Deur : Skriba  /  November 12th, 2014

Ons hoor daagliks van klein besighede wat in die stram ekonomie sukkel. Vra die Here om klein besighede te beskerm en dat klante getrou en stiptelik sal betaal. Dank die Here vir die getuienis van besigheidsmense wat hul vetroue in die Here stel“Daar is baie wat sê, wie sal dit weer met ons goed laat gaan.  “Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon”  Uit Ps 4 vers 7 en 9.

In die Nuus