Kleingroepe

Deur : Skriba  /  May 5th, 2015

Daar is ʼn verskeidenheid kleingroepe in ons gemeente, ons vertrou dat u op een of ander wyse aan ten minste een verbind is – gebedsgroepe, wyksbyeenkomste, gesinsgroepe, Bybelstudie, en nog meer. Bid asb vir die byeenkomste en die leiding van die Heilige Gees by elke geleentheid. Bid dat die Gawes van die Gees ook hier duidelik sigbaar sal raak tot opbou van die Liggaam van Christus. Rom 12:6 “Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het”.

In die Nuus