KOMMISSIE VAN GETUIENIS (KGA)

Deur : Skriba  /  October 11th, 2011

Ons dink met dankbaarheid aan die werk wat hulle doen, spesifiek die werk in Malawi, Mosambiek, Zimbabwe en in Makhathini.  Bid dat die Here self hierdie werk sal seën, medewerkers sal aanvuur om saam te werk en te bid, en die leierskap sal toerus vir die groot taak.  “Daarna het die Here twee en sewentig ander aangewys en hulle twee-twee voor Hom uitgestuur …..”  Luk 10:1

In die Nuus