KOMMISSIEVERGADERINGS

Deur : Skriba  /  July 23rd, 2012

Die vergaderings (en werk) van die verskeie Kommissies is belangrik vir die doeltreffende funksionering van die gemeente.  Bid asb dat die leierskorps die stem van die Here sal hoor en gehoorsaam sal wees in die uitvoering daarvan.  Ons gemeente het baie om voor dankbaar te wees en ons vertrou dat u gereeld vir die gemeente en die leiers bid.  “Ons is medewerkers in diens van God ……..”  1 Kor 3:9

In die Nuus