KONSTRUKTIEWE WAG (IN GEBED)

Deur : Skriba  /  April 29th, 2012

Jesus se dissipels was nie ledig in die 40 dae ná die kruisiging nie.  Hulle het geleer van die koninkryk van God en ek glo hulle het gewens dat Jesus langer by hulle sal bly.  Kom ons bid dat die Heilige Gees ons sal bly toerus om getuies te wees van die verlossings-werk van Jesus.  Gebed is konstruktiewe wag.  “God het Jesus van Nasaret aan julle bekendgestel deur die kragtige dade, die wonders en die tekens wat God Hom by julle laat doen het.”  Hand 2:22

In die Nuus