KRAG OM TE VERKONDIG

Deur : Skriba  /  June 22nd, 2012

Wanneer die Here Jesus in Matt 28  die Groot Opdrag gee, dan sê Hy eerstens:  “Aan My is alle mag gegee ….” en “Ek is by julle tot ……”   Bid asb vir ons geestelike leiers dat hulle krag hieruit sal put en met vrymoedigheid sal verkondig “Jesus is die Here”  totdat Hy weer kom.  “Die Here het my ‘n belangrike opdrag gegee, en my God gee my die krag om dit te doen ….  Ek maak jou ‘n lig vir die nasies sodat die redding wat Ek bewerk, die uithoeke van die aarde sal bereik.”  Jes 49:6

In die Nuus