KRUIPENDE ARMOEDE

Deur : Skriba  /  September 26th, 2011

Dis ontstellend om te verneem dat die pensioen van bejaardes nie meer hul verpligting aan huisvesting en versorging (in tehuise vir bejaardes) kan dek nie en dat die uitstaande bedrae maand vir maand groei.  Bid asb dat die Here aan sy Kerk aanwysings sal gee oor hoe om dié situasie te hanteer.  “Jesus antwoord hulle:  ‘Gaan vertel vir Johannes wat julle sien’ “.  Joh 11:4

In die Nuus