LEIDING VAN DIE HEILIGE GEES

Deur : Skriba  /  February 26th, 2012

In ons toewyding vra ons die Here dat sy Gees ons vir die nuwe week in al ons doen en late sal lei.  Veral wanneer ons bid, dat ons opreg , spesifiek en binne die wil van God die Vader sal bid.  “Stuur u lig en u waarheid dat dié my lei en my bring na u heilige berg, na u woning.”  Ps 43:3

In die Nuus