Libanon

Deur : Skriba  /  April 7th, 2015

Is tuiste vir duisende vlugtelinge in die Midde-Ooste – “Libanon versamel die vlug- telinge” Die omstandighede is onbestendig en ons bid dat die Heer se vrede en heerskappy in hierdie land sigbaar sal word. Bid dat die Here werkgeleenthede aan die jong volwassenes in die land sal voorsien. “Ek sal my volk weer in hulle grond plant en hulle sal nie weer uitgeruk word uit die grond wat Ek hulle gegee het nie, sê die Here jou God.” Amos 9:15. “Die wat voorheen by die Libanon gewoon het, sal terugkom”. Hosea 14:8

In die Nuus