Libië
Deur : Skriba / February 26th, 2015
“Staan op Libië, jou Lig het gekom”! Kom ons bid saam met ander gelowiges dat die Here in 2015 sy seën op Libië sal uitsort; dat sy lig oor die mense van Libië sal skyn en aan hulle die diepte van sy liefde sal openbaar. Staan op, word verlig; “Jou lig het gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring”. Jes. 60:1