LIG VIR DIE WêRELD

Deur : Skriba  /  March 21st, 2012

Bo die uitgange van die kerk is Matt 5:14 in groot skrif aangebring – almal kan dit lees.  Kom ons vra die Heilige Gees om ons deur die prediking, Bybellees of andersins toe te rus om onderskeidend te lewe as ligdraers vir die wêreld.  “Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”  Matt 5:16

In die Nuus