LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  August 2nd, 2014

Dis wintertyd en ons haal die lof van die Here uit Ps 147.

“Hy gee sneeu so wit soos wol, Hy strooi ryp uit soos as, Hy laat dit haelstene reën. 

Wie is bestand teen die koue wat Hy stuur?  Op sy bevel smelt alles weer;

as Hy die warm wind laat waai, dan loop die waters.”  Ps 147: 16 – 18

In die Nuus