LOFPRYSING
Deur : Skriba / August 23rd, 2014
Ons prys die Here uit Ps 65
“Here, U sorg vir die land en gee oorvloed
U maak dit baie vrugbaar
Die groot riviere is vol water
U laat die koring welig staan
Alles is U werk!
U kroon die jaar met goeie gawes
Waar U ookal gaan is daar oorvloed!!